'Table view high school' trends
Domains containing the tag 'Table view high school'
- Bounce ratePages / VisitVisit duration
- 1books247.co.za
Books247 School Text Books
Boeke24/7
"Behandel elke klant soos 'n Diamant"
Boeke 24/7 verskaf hand-, lees- en voorgeskrewe boeke asook skryfbehoeftes aan skole landwyd.
Bestellings kan telefonies, per faks via e-pos of via internet (www.books247.co.za) geskied.
Individuele leerlingpakkette kan per skool vir hand-, lees- en voorgeskrewe boeke sowel as skryfbehoeftes geplaas kan word.
Boeke24/7 het op 1 Julie 2007 hul deure geopen. Die personeel is baie ervare en beskik oor jare se ondervinding in die skoolhandboekbedryf. Ons toegewyde bemarkers besoek skole op 'n gereelde basis. Boeke24/7 is in 2008 deur die uitgewers as die beste opvoedkundige boekhandelaar in Suid-Afrika aangewys.
Skakel ons gerus vir enige navrae en/of kwotasies.
-
78.24
3.00
05:08
- 2boeke247.co.za

n/a
0.00
n/a